Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Provectus – aanvang vir die jaar 2017.

Soos u reeds weet het ons gemeente ‘n dinamiese senior lidmaat groep – die Provectus groep – wat sorg vir ‘n gevulde jaar met baie interessante onderwerpe wat maandeliks gebeur.

 

Hou die kalender dop vir hierdie geleenthede en ook die Swaeltjie vir meer inligting.

 

As u graag wil inskakel kontak gerus vir Dirk Fourie by 084 555 5309.

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2026. All Rights Reserved.