Elke Woensdag aand is daar Bybelstudie om 18:00, wat gelei word deur ds. Jaco van Sittert. U is baie welkom om deel te word van die groep! Ons is tans besig in die Bybelboek – Romeine.