Die volgende paar weke bevind ons onsself binne die Lydenstyd.
Daar is 5 Lydensondae –
5 Maart 2017 – Eerste Lydensondag
12 Maart 2017 – Tweede Lydensondag
19 Maart 2017 – Derde Lydensondag
26 Maart 2017 – Vierde Lydensondag
2 April 2017 – Vyfde Lydensondag
In hierdie tyd dink ons aan Jesus se pad na die kruis. Dit laat ons dink aan die liefde vir van God wat deur Jesus na ons toe gekom het deur ‘n moeilike en eensame pad tot aan die kruis.

