Provectus hou Donderdag, 1 Maart 2018 ‘n Hester Kruger ‘Music Quiz’. Dit word gehou by die gemeente in die sitkamer. Die aanvangstyd is om 10:00. Enige iemand is welkom om die geleentheid saam met ons te kom geniet.