Ons samel fondse in vir die DPS huis in Elsburg. Hier is ‘n huis waar pleegsorg kinders in bly en ons wil graag vir hulle iets spesiaals doen.
Ons gaan u kar vir u was teen –
R 125 – Was en droog (binne en buite)
R75 – Was en droog (buite)
Daar sal ook ontbyt beskikbaar wees –
R25/R30 Spek en/of eier rolletjie
Tyd: 09:00 – 14:00
Kom geniet ‘n “Bacon roll” terwyl die diakens jou kar was.
