Ons gemeente is hierdie jaar, 2022, 75jaar oud. Die Hemelse Vader het hierdie gemeente baie geseën en ons is opgewonde om fees te vier.
Ons nooi almal uit om te kom deel wees van ons Basaar die Saterdag, 7 Mei 2022, by ons kerkgronde – op die hoek van Kerklaan en Dovestraat, Ferndale, Randburg.
Die dag begin om 08:30 met:
musiek,
kos-stalletjies,
aktiwiteite vir die kinders,
Spookhuis,
Painball
en kompetisies.
KOM GENIET DIE DAG SAAM MET ONS!
