Tegnies gesproke bespreek die Bybel nie deelname aan ‘n gemeente op dieselfde manier as wat ons gemeente en kerk vandag verstaan en selfs uitleef nie. Die vroeë gemeentes het uit…
Kloosterkerk van San Galgano
Die kloosterkerk van die Heilige Galgano was ‘n Christelike klooster in die vallei langs die rivier Merse, tussen die dorpe Chinusdino en Monticiano, in die provinsie Siena,…
Kom uit onder die besembos.
“Elia het in die woestyn onder ‘n besembos gaan sit en gewens hy gaan dood” – 1 Kon 19:4.
Is jy op ‘n laagtepunt in jou…
LEVITIKUS
Bron –Die Bybel in Praktyk
OORSIG
Die kernsaak in Levitikus is die verhouding tussen God en mens. As daardie verhouding nie reg is nie, het die mens se lewe geen inhoud…
EKSODUS
Bron –Die Bybel in Praktyk
OORSIG
God het Hom in die woestyn aan Moses bekend gestel as Jahwe(die Here) (3:14; vgl. 6:1), wat geïnteresseerd is in die nood van mense. Hy…
GENESIS
Bron –Die Bybel in Praktyk
OORSIG
Die woord “begin” bevat ‘n element van frisheid, verwagting en optimisme, of dit nou verwys na die aanbreek van ‘n nuwe dag, die eerste skreeu…
