Dear Friends
It’s time to get outside, enjoy the sun and play some golf! This year we are thrilled to
announce that a Golf Tournament will be held at Randpark Golf Club…
Die mees gewildste Bybel app(Application/Toepassing; Toeps) wat wêreldwyd gebruik word is die ‘YouVersion’ app. Met hierdie app kan jy verskillende Bybels, in verskillende tale, aflaai en gebruik.
Die app maak dit…
Die volgende artikel geneem uit die NHKA aanlyn blitspos van 24 Januarie 2019
Sien die advertensie, waaroor artikel gaan, by https://www.youtube.com/watch?v=koPmuEyP3a0
Die jongste advertensie van Gillette het nogal vir ’n knuppel in die…
Tog snaaks hoe daar iets anders, iets besonders aan Kersfees is. Tog snaaks hoe oud en jonk opgewonde kan raak wanneer dit Kerstyd is. Dalk is dit die geskenke –…
Die Kerstyd is ’n tyd vir rustig raak, al sou stormwolke dalk reeds begin pak. Ons kán hierdie dreigende wolke met kalmte en rustigheid benader, want ons weet genoeg. God…
Gedurende my bediening het die Kerk rondom 1980 ’n bloeitydperk beleef. Ons kerke
was feitlik elke Sondag vol. Lidmate het dit noodsaaklik geag om Sondae eredienste
by te woon in die Kerk…
