7 Desember 2014
Laai My Af
Net soos laasjaar is daar weer 'n ELEKTRONIESE KALENDER beskikbaar vir die van u wat gebruik maak van die Outlook kalender op u slimfone.
Kontak ds Jaco by jacovs@nhk-randburg. co.za en…
Ons nuwe kalender is uit en u kan gerus dit by die kerkdeure kry na erediens.
Neem een en plaas hom waar u gereeld kan kyk na wat in die kerk…
(Click op prent om PDF op te maak_
30 November 2014
Laai My Af
Ondersteun die ADV se temajaar vir 2015:
Kindersorg
Steek ’n kers of liggie aan op Kersdag 2014 wanneer ons die geboorte
van die Christuskind vier.
(Click op logo om meer te lees.)
