Kliek op die prentjie --
Skep nuwe moed
Van tyd tot tyd raak mens moedeloos. Die mens word getoets en uitgedaag deur alledaagse gebeurtenisse, omstandighede en mense. (Lees gerus meer deur die skakel hieronder te…
Geagte Leser,
Ontvang hiermee die volgende e-Hervormer.
Click op logo vir 13 November 2014
Groete
epos@hervormer.co.za
e-Hervormer
Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
Baie geluk aan die volgende lidmate wat vanoggend belydenis van geloof aflê:
Stephné Botha, Mardelyn Brown, Esmeralda Grobbelaar, Janine Janse van Rensburg,
Suzahn Kriel, Annuschka Kruger, Jan-Hendrik Labuschagne, Adriaan José Lamprecht, Marinda…
Sondag, 26ste Oktober 2014, het ons Hervormingsondag gevier. Dankie, aan ds. Johann Marnewick wat vir ons ’n boodskap gebring het. Van die Ring se gemeentes het na die erediens, Bybel-Kaskenades…
