Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Dissipels van die Here hou aan groei. Ons groei in ons kennis van God en die Bybel en ons groei in kennis oor ons self.

photo-3-2

Ons nooi u om te kom deel word van ons Bybelklets groep, elke Woensdagaand om 18:00 by die kerk!

Vir meer inligting oor die Bybelstudie kontak gerus vir ds. Jaco van Sittert by 083 279 5816.

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2026. All Rights Reserved.