Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Ons kyk tans na die proto-evangelie van Jakobus.

U is welkom om deel te neem aan ons Bybelstudiegroep. Ons vergader aanlyn deur Microsoft Teams en fisies by die kerk (laat weet net ds. Jaco dat jy wel kerk sal kom). Elke Donderdag aand om 19:00 (verandering word op Whatsapp groep deur gegee).

WhatsApp groep skakel –

https://chat.whatsapp.com/DNEkx04YqqA7CSQ5LCUNAS

of kontak ds. Jaco – 083 2795 816.

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2026. All Rights Reserved.