1. Die Kategese het hulle afsluiting die 9de November na die erediens waar ons weer medaljes uitdeel.
2. Belydenis van Geloof (2014):
Stephne Botha, Altia Peens, Jesse van Heerden, Janine Janse van Rensburg, Suzahn Kriel, Annushka Kruger, Ane Swart, Esmeralda Grobbelaar, Jan-Hendrik Labaschagne
Volwasse katkisante:
Attie en Marinda Lambreght, Celeste McDonald, Anneline Sutton, Mardelyn Brown, Mercia Swart
Ons sien uit na Sondag.
