Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Het jy al alleen gevoel?

Om alleen te voel is nie lekker nie. Dit is baie beter om jou mamma of pappa of jou maatjies naby jou te hê. As mens alleen is voel jy soms bang. Maar omdat ons ook die Here se kinders is, belowe die Here dat Hy altyd by ons sal wees al kan ons Hom nie sien nie.

Kom ons lees die verhaal van Jakob wat alleen gevoel het.

Kry die les hier –

http://nhk-randburg.co.za/kategese-les-3-jakob-die-here-is-altyd-by-jou/

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2026. All Rights Reserved.