Neem kennis dat die Kersdag erediens om 08:00 sal wees by die gemeente, alhoewel Kersdag op ‘n Sondag val. Die bedoeling is dat ‘n vroeër erediens help dat u meer tyd sal hê saam met familie en vriende. Geseënde Kersfees!