Ons kyk ‘n fliek by die kerk. Dit gaan ‘n lekker popcorn en kussing geleentheid wees. Kom en geniet hierdie geleënheid saam met ons. U is welkom – Donderdag 7 September om 10:00 by die kerk.