Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Woensdag – 14 Februarie 2018

Bybelstudie 10:00 by die kerk

Bybelklets 18:00 by die kerk

Huisbesoek deur ds. CJ in wyk Boskop

 

Donderdag – 15 Februarie 2018

Doopkategese vir Maart maand doop om 18:00 by die kerk

 

Saterdag – 17 Februarie 2018

Alpha belewenis om 07:30 tot 09:00 in die kerksitkamer

NHSV Algemene jaarvergadering by die kerk

 

Sondag – 18 Februarie 2018

09:00 Erediens – Eerste Lydensweek – ds. CJ van Wyk

09:00 Kinderkerk in Kerksaal

NB!!!! Baie belangrike gemeente vergadering oor die toekoms van die kerk en sy predikante! – net na die erediens.

10:00 Kategese

Teebeurt Fontainebleau 1, 2, 3

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2026. All Rights Reserved.