Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Die gemeente het ‘n stoomtreinrit gehad wat groot prent was. Baie gesinne en families het dit mee gemaak. Ons het met die trein vanaf Johannesburg stasie gery tot by ‘n piekniek area. Daar het ons almal op die gras onsself gaan tuis maak en die dag geniet.

Ons is weer terug met die trein en dit was ‘n belewenis vir groot en jonk.

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2026. All Rights Reserved.