Broers en susters in onse Here Jesus Christus:
Die afgelope week was dit op die nuus en op al die sosiale platforms oor die jongman, Brendin Horner, die boer wat wreed vermoor is. En u het sekerlik gesien hoe die boere-gemeenskap en ander mense, saam gekom het op Senekal waar twee verdagtes voor die hof moes verskyn.
En ek en jy is glad nie onbekend met die misdaad in ons land nie. Die moord op hierdie jongman is maar net een van die talle moorde en aanvalle in ons land. En dit strek oor wit, swart en al die verskillende etniese groepe wat Suid Afrika hulle tuiste noem. Dit gebeur op die plaas, in die stede en in die nedersettings.
Kyk gerus verder of lees gerus verder deur op hierdie skakel te druk –