Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Geliefde broers en susters,

Hoe gaan dit met u hierdie jaar?

Is dit so ver ‘n aaklige jaar?

Dalk gaan dit nie so goed by die werk nie.

Dalk was daar slegte gebeurtenisse rondom ’n verhouding waarvan u deel was.

 

Van ons kan dalk vanmôre sê dit is ’n goeie jaar onder omstandighede.

U het gegroei as mens.

U het geleentheid gehad en ‘n voorreg beleef.

Van u het dalk nuwe vriendskappe gesmee en u is bly daaroor.

Dalk het u kinders presteer of daar het ’n klomp dinge gebeur wat u lewe verbeter het.

Dit is dalk vir u, ’n goeie jaar.

 

Kom ons lees oor Jesus soos Lukas ons van hom vertel uit –

Lees gerus verder of kyk na die YouTube preek –

Sondag 12 Julie 2020

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2026. All Rights Reserved.