Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Skriflesing:       Openbaring 1:1-8
Tema:                 God is die Alfa en die Omega!

Het jy al deur die laaste boek van die Bybel gelees?
Gewoonlik as mense die Bybel aanpak dan begin hulle by Genesis, maar mens lees nie noodwendig dwarsdeur die Bybel om tot by die boek Openbaring te kom nie.

Sommige mense lees net gedeeltes van Openbaring.
Ander soek net na die verskillende beelde in Openbaring.
Ander luister meer na wat sekere mense sê van Openbaring, maar lees nie regtig self daardeur nie.
Party mense probeer nie eers dit lees nie, want dit klink te vreemd vir hulle.
Nog ander lees dit wel, maar weet nie regtig wat om daarmee te maak nie.

Waar pas jy in?

Sondag 13 Augustus 2023

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2025. All Rights Reserved.