Skriflesing: 2 Konings 3:1-19
Tema: Wil God mense help?
Geliefde broers en susters,
Soms bid ons hard en ons bid baie. En as ons eerlik is, is die rede daarvoor – die feit dat ons op daardie oomblik van ons lewe God se definitiewe ingrepe nodig het!
Ons bid baie en aanhoudend wanneer dit vir ons moeilik gaan, onseker gaan of wanneer ons skielike hulp nodig het.
Dalk, is ons skuldig daaraan dat ons net bid as ons God nodig het. Maar al bid ons elke dag na God en al sê ons meer dankie aan God as om van Hom dinge te vra – kry mens daardie tye in jou lewe waar jy wonder of God jou hulp geroep hoor en of Hy werklik iets vir jou gaan doen?
Wil God mense help?
DRUK OP DIE PDF VIR DIE PREEK-DOCUMENT.
