Vandag se boodskap loop weereens hand aan hand met dit wat in ons kategese-boodskap is. As ons na hierdie gedeelte in die Bybel kyk dan sal ons heel eerste kan sê dat Jesus gee om vir hierdie siek man. Net so gee Jesus vir jou en vir my om. En ons kan ook vir mekaar sê dat dit is ook die voorbeeld vir jou en vir my – om, om te gee vir die wêreld om ons. As ons wel ‘n bietjie dieper na hierdie gedeelte kyk dan word daar veel meer aan ons duideliker. Ons hoor ook hoe God ons nood en behoeftes werklik aanspreek en nie net voorgee om dit aan te spreek nie.
Lees gerus verder –
Die Here reik uit in nood – Johannes 5:1-17