Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Broers en susters in onse Here Jesus Christus:

Baie van u het seker al gehoor van die sogenaamde ‘Wie is wie’-lyste wat gereeld in die pers en tydskrifte verskyn: lyste van byvoorbeeld tien rykste mense in wêreld, die tien belangrikste mense, die tien invloedrykste of selfs die tien besgeklede vroue. Ons almal ken hierdie soort onbenullighede, glo ek.

 

Tog, broers en susters, sou ‘n mens seker ook kon gaan en die tien belangrikste mense in die Bybel kon probeer opnoem. Of, kom ons sê, die tien belangrikste mense in die Bybel wat God gebruik het om die geskiedenis van die wêreld te verander.

 

Wie se name sou ons hier kon noem?

Lees gerus verder deur hier te druk – 

Sondag 27 Maart 2022

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2025. All Rights Reserved.