Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Kom ons praat so bietjie oor die gedagte van ‘oorweldiging’.

Ek is seker ons almal het al gevoel ons word oorweldig.

Dis daardie gevoel wat jy kry wanneer so baie dinge in jou lewe aan die gebeur is. Jy beland in so ‘n toestand, dat jy nie meer weet waar om te vat en waar om te los nie.

 

Lees gerus verder deur op hierdie skakel te drun –

Sondag 5 Julie 2020

 

Kyk na die uitsending op YouTube

Geseënde week!

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2025. All Rights Reserved.