Tema: Die Belofte van rus.
Ek wil vandag begin met ‘n eenvoudige vraag: Was jy al ooit so moeg dat jy nie nog ‘n tree kon gee nie? Nie net liggaamlik moeg nie, maar diep in jou siel? Daardie soort uitputting waar selfs asemhaal soos ‘n poging voel.
LEES OF KYK GERUS VERDER –
