Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Skriflesing:                 Matteus 5:14-16 

Tema:                          Laat jou lig skyn!

Goeiemôre, gemeente!
En ’n spesiale goeiemôre vir al die kinders wat vandag hier is.

Vandag het ek iets besonders om met julle te deel — iets wat Jesus self gesê het. Hy het gesê:

“Julle is die lig vir die wêreld.”

Nie net vir die grootmense nie, maar vir elkeen van julle — vir elke kind wat hier sit, vir elke mens wat glo in Hom.

Dink net hoe mooi dit is. Jesus sê nie jy sal eendag die lig wees nie, of jy kan dalk lig wees as jy oud genoeg is nie. Hy sê: Jy is nou al die lig.

LEES OF LUISTER GERUS VERDER –

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2026. All Rights Reserved.