Skrifgedeelte: Lukas 10:38–42
Tema: Frustrasie: Marta se stil boodskap.
Het jy al ooit gevoel jy doen alles reg, maar jy is steeds moeg, mense verstaan jou nie, of selfs vergete? Jy werk hard, jy daag op, jy bly besig – maar die druk groei net.
Dít, liewe vriende, is frustrasie.
En dit is meer algemeen as wat ons graag wil erken.
In ons teksgedeelte vandag ontmoet ons iemand wat daardie gevoel baie goed geken het – Marta. Sy is nie ’n by karakter in die Evangelies nie. Nee, sy is ’n sterk, diep toegewyde vrou – en in baie opsigte net soos ek en jy.
LEES OF LUISTER VERDER –
