Skriflesing: Romeine 12:9–21 | Fokusvers: Matteus 5:9
Tema: Salig is die vredemakers
Jesus sê in die Bergrede woorde wat ’n roeping én ’n uitdaging vir elke gelowige is:
“9Geseënd is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word.” (Matt. 5:9)
Om ‘n vredemaker te wees, is nie ‘n passiewe roeping nie. Dit verg krag, opoffering en ‘n liefde wat nie ophou nie. In ‘n wêreld wat brand van oorlog en verdeeldheid – van Oekraïne tot Gaza – en waar verhoudings in huise verbrokkel, is hierdie oproep meer relevant as ooit.
LEES OF LUISTER VERDER –
