In ons 5de sessie van die Alpha belewenis praat ons oor die vraag –
Hoekom en hoe bid ek?
Ons kyk ook dan na die onderstaande film wat juis hierdie vraag bespeur –
https://www.youtube.com/watch?v=HbFCAZ90218
Kom drink koffie en cappuccino
Kom groei in jou verstaan van sake
Kom en ontmoet ander mense
Kom en koukus saam oor temas wat jou laat dink

