Welkom terug aan al die jongmense en baie sterkte vir die nuwe jaar en die 1ste kwartaal.
In ‘n besondere ook baie geluk aan die ouers wie se kinders hierdie jaar in graad 1 is. Sterkte vir julle ek ons is opgewonde saam met julle.
Sterkte aan die nuwe graad 8 en ons glo julle gaan julle hoërskool jare baie geniet.
Baie sterkte aan die matrieks van 2023! Geniet julle laaste jaar in skool!
Mooi jaar vir almal en geniet elke oomblik!
