Vandag by die kerk –
- Erediens om 09:00
- Tydens die erediens begin die Kinderkerk in die kerksaal by tannie Marintha.
- Na die erediens – Kategese (Bly agter in die saal vir opening en saam sing)
- Almal is genooi om saam te kom tee en koffie te geniet en te hoor hoe dit met almal gaan.
- Tee word geskink deur die Kerkraad.
Geseënde Sondag!
