Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Die Alpha belewenis

Wat is Alpha?vraagteken

Dis ‘n reeks interaktiewe sessies wat die basiese sake van die Christelike geloof verken.

Vir wie is dit?

Dis vir enige iemand wat die groot vrae oor die lewe, geloof en sin, wil verken.

Hoe werk dit?

Word oor 12 weke aangebied. Drie goed is teenwoordig:

Eetgoed,

‘n Kort aanbieding

Gesprekke waar jy jou gedagtes kan deel.

Hoeveel kos dit?

Daar is geen kostes verbonde aan Alpha nie.k stel belang – 

As jy belangstel kontak Jaco by 083 279 5816 of vul die blaadjie hier onder aangeheg in en los dit in die kerk in die Swaeltjienes boks.

probeer-die-aplha-belewenis

Kyk ook die ‘Trailer’  –

https://www.youtube.com/watch?v=XLQZM1QwuUs&t=2s

Leave a comment

0.0/5

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2025. All Rights Reserved.