Met die toetsreeks teen Engeland vars in die geheue, wonder ’n mens soms wat die
verskil tussen wen en verloor op die rugbyveld bepaal. En of dit aansluit by die beginsels
vir…
Die Woord van God het ‘n boodskap vir jou lewe. En ons ontdek daardie boodskap as ons God se Bybel lees en bestudeer.
Die Bybel gebruik ‘n baie mooi beeld om…
Kom luister na die boodskap uit Jona 1:1-16. Ons ondersoek die Jona effek.
As die Here jou roep .... Wat maak jy?
Dit is ons opdrag om ons medemens by te staan in nood. Jesus is ons voorbeeld.
Ons gemeente help dwarsdeur die jaar behoeftiges in ons eie gemeente en ons ondersteun ook…
Die roeping van die kerk is om die blye boodskap van Jesus
Christus, die gekruisigde en opgestane Heer, as die enigste
Verlosser te bely en in die wêreld te verkondig. Omdat dit…
Het ons nou lekker gekuier en gedans! Dank aan die NHSV wat so 'n lekker gesellige aand gereël het. Dankie aan die fotograaf en aan almal wat gehelp het.
Hervormers kan…
