Die Bybel is baie eeue oud. Trouens, die laaste boek van die Ou Testament is lank voor die geboorte van Christus geskryf terwyl die Nuwe Testament tot stand gekom het…
’n Gesonde, gelukkige familie kuier by mekaar en doen dinge saam. ’n Gesonde kerkfamilie
wil by mekaar kuier en saam werk om die Here Jesus se gebed tot die Vader waar…
DIE DRAAK VEG EN VERLOOR… VEG EN VERLOOR…
In hoofstuk 12 begin ʼn nuwe reeks visioene in die hemel wat gekenmerk word deur nuwe taal, beelde en rolspelers. Eintlik is die…
Die wêreld en die werklikheid het verander, en ons het teologies volwasse geword: Ons het ingesien dat die Here ons nie ter wille van óns persoonlike en private saligheid tot…
Gemeente Benoryn het ’n geskiedenis met dakke. Die eerste kerkgebou in die middedorp
van Benoni is later gestroop omdat die dak te swaar vir die struktuur was. Toe is die huidige
gebou…
Met die toetsreeks teen Engeland vars in die geheue, wonder ’n mens soms wat die
verskil tussen wen en verloor op die rugbyveld bepaal. En of dit aansluit by die beginsels
vir…
