Provectus beteken “gevorderd”. Is jy gevorderd in jare, ondervinding, lewenswysheid ens? Dan is Provectus die regte groep mense vir jou. Ons kom elke eerste Donderdag van die maand bymekaar. Ons…
Bybelstap
Ons stap vir Bybels ten bate van Bybelverspreiding.
(Ondersteunend aan “Die Bybelgenootskap van Suid Afrika”)
Kom stap saam vir die verspreiding van Bybels op 23 Oktober 2016.
Kom kerk toe met jou…
Ons het vir Elvis Blue wat kom optree - 15 Oktober 2016!
Ons verkoop kaartjie deur ons Kerkkantoor - 011 787 4983.
Bespreek u plek!
Kaartjie se pryse wissel van R250 tot R380.
…
Click op foto hieronder vir meer
Die Kerkjaar of liturgiese jaar (kliek) is die ritme van Christelike feesdae en seisoene.
Druk op die skakel vir die Swaeltjie -
27 September 2015
