Ons slaan balletjies vir liefdadigheid! Projek van ons Gee 100 inisiatief!
Ons gemeente hou ‘n gholfdag vir liefdadigheid die 31 Julie 2017! Ons speel op die baan van Randpark gholfbaan.
Kom geniet…
Om ‘n Christen te wees is om ‘n volgeling van Christus te wees. Om te volg is om dissipel te wees. Om ‘n dissipel te wees is om bereid te…
Die volgende paar weke bevind ons onsself binne die Lydenstyd.
Daar is 5 Lydensondae –
5 Maart 2017 – Eerste Lydensondag
12 Maart 2017 – Tweede Lydensondag
19 Maart 2017 – Derde Lydensondag
26 Maart…
Ons kalender vir die jaar is propvol inligting en u kan dit gebruik om op hoogte te bly van al die kerklike sake. Laai dit gerus af en wees ingelig…
Die ADV se Werkgroep: Verslawing, in samewerking met die HTK en Rata, bied ’n simposium aan oor verslawing. Datum: 9 Februarie, Plek: NHK Randburg, Tyd: 08:00-21:00, Koste: R300 per persoon…
Provectus beteken “gevorderd”. Is jy gevorderd in jare, ondervinding, lewenswysheid ens? Dan is Provectus die regte groep mense vir jou. Ons kom elke eerste Donderdag van die maand bymekaar. Ons…
