Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Ubi caritas-eendagsimposium oor verslawing

Die ADV se Werkgroep: Verslawing, in samewerking met die HTK en Rata, bied ’n simposium aan oor verslawing. Datum: 9 Februarie, Plek: NHK Randburg,       Tyd: 08:00-21:00, Koste: R300 per persoon (sluit middag- en aandete in)

Besprekings: diens@diakens.co.za (sluitingsdatum 3 Feb.)

Lees hier onder die skrywe vanaf die Algemene Diakensvergadering –

adv-verslawing-1-dag-simposium-en-temajaar-afskop-fin

Leave a comment

0.0/5

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2026. All Rights Reserved.