Ons begin met aand-Bybelstudie op 20 Januarie 2022 op 19:00 by die kerk. As u wel aanyn wil inskakel is u welkom om vir ds. Jaco ‘n Whatsapp of sms te stuur van u belangstelling by 083 279 5816. Ons begin met die brief 1 Johannes.