Ons het Sondag erediens om 09:00 en almal is nou weer welkom.
Kinderkerk sal plaasvind tydens die erediens om 09:00 in die kerksaal. Dis sluit-in voorskoolse kinders tot en ment graad 3.
Kategese sal plaasvind na die erediens vir 30 tot 40 min vir graad 4 tot graad 10 kinders.
Sien u Sondag.
