Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Bybelstudie

Bybelstudie skop vanaand af om 19:00.

Ons bestudeer tans die evangelie volgens Markus.

 

Ons hou ons Bybelstudie aanlyn, maar ook by die kerk. As u belangstel om deel te wees van die Bybelstudie, laat weet ds. Jaco.

Daar bestaan ‘n WhatsApp groep waarop al die reëlings gemaak en deel word. U kan deel wees daarvan om op hoogte te bly van veranderings ens.

Whatsapp groep

Vir meer inligting bel gerus vir ds. Jaco by 083 2795 816 of 011 787 3020.

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2026. All Rights Reserved.