Doop Geagte ouer(s), As u graag wil doop die eerste naweek in Maart kan u vir ds. Jaco laat weet en kom deel wees van hierdie Doopkategese om 18:00 by die kerk. Ds.Jaco – 083 279 5816 jacovs@nhk-randburg.co.za