Huisbesoek se weer hervat hierdie jaar, nou dat die vlak vir Covid laer geword het. Wees op die uitkyk vir huisbesoek in wyk Berario vir die volgede tydperk.