Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Weens die Ubi-Caritas-dagsomposium is daar ‘n spreker wat kom praat oor verslawing, Donderdag 2 Maart 2017, 10:00 die oggend by die kerk.

Daar is verskeie soorte verslawings. Die onderwerp is wyd, maar die inligting is baie interessant en ‘n mens kan net baat vind deur meer ingelig te wees oor verslawings.

Kom deur kerk toe en kom luister saam na hierdie onderwerp.

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2026. All Rights Reserved.