Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Skriflesing:        Matteus 17:14–20       

Tema:                 Wanneer geloof praat, beweeg berge.

Stel jou voor jy staan voor ‘n berg—massief, onbeweeglik, en dit werp ’n skadu oor jou lewe. Dalk is daardie berg ’n persoonlike stryd, ’n wêreldkrisis, ’n siekte of ‘n huwelik wat sukkel.

Jesus sê vir ons in Matteus 17:20 dat selfs geloof so klein soos ’n mosterdsaadjie daardie berg kan versit. Nie omdat jou geloof so sterk is nie, maar omdat God, in wie jy jou geloof plaas, almagtig is.

Maar hoe kom ons by daardie tipe geloof? En wat weerhou ons daarvan?

LEES OF LUISTER GERUS VERDER –

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2026. All Rights Reserved.