Hierdie vergadering handel veral oor die opstel van die begroting vir die nuwe finansiële jaar. Dit is om 19:00. Gewoonlik aanlyn. Laat weet ds. Jaco as u deel wil wees van die vergadering. ds. Jaco – 083 279 5816 jacovs@nhk-randburg.co.za