Die Kerkraad braai saam komende Saterdag om 16:00 by die kerk. Bring vleis, bykosse en piekniekmandjie.