Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Hervormingsondag

Dis die herdenking van ons 500jaar Reformasie en ons vier dit saam met die ander gemeentes in ons Ring, die Ring van Johannesburg.

Ons kom om 09:00 by mekaar, die 29ste Oktober 2017, by die gemeente Turffontein.

Adres: h.v. President straat en Biccard straat

Turffontein

Kom en kon diens die Here en die pad wat Hy met ons kerk geloop het!

loof-die-here

Leave a comment

Adres

1 Kerk Avenue, Ferndale, Randburg, 2194

Kontak Ons

NHK Randburg © 2026. All Rights Reserved.