Donderdag 2 November is daar ‘n spreker by die kerk wat kom praat oor gehoor en doofheid. Dit vind plaas om 10:00 die oggend en ons sal tee en koffie saam geniet. Bring ‘n bordjie eetgoed saam! Enige iemand is welkom! Kom kry ‘n gratis gehoor toets.