Die boek van die Psalms is die grootste versameling van poësie in die Bybel. In die video verken ons die ontwerp en hooftemas van hierdie wonderlike boek, wat geskep is om van die begin tot die einde gelees moet word. Die Psalms is ‘n uitnodiging na ‘n literêre tempel waar jy God kan ontmoet en die hele Bybelse storielyn kan hoor wat oorvertel word in ‘n poëtiese vorm.